Middagete by McDonalds in Almaty

Onlangs sien ons dat Almaty ‘n McDonalds het. En ‘n dag later is ons lus vir McDonalds vir middagete. Met Dusty by ons is dit maklik, 10 minute se ry daarheen, 20 minute vir bestel en nog tien terug, dan eet ons sommer by die huis. Oor etenstyd. Wat ‘n lekker uitstappie was dit nie? … Lees voort Middagete by McDonalds in Almaty

Forest – heerlike restaurant oorkant die straat

Woensdagaand neem ons twee Dusty vir ‘n was. Sy moet staan vir foto’s want ons moet haar verkoop. Ons gaan huis toe. Permanent. En sy kan nie saam gaan nie. Dit sal nie die moeite werd wees om haar in te voer nie. Terwyl sy by die karwas onder in Ramstore gewas word, eet ons … Lees voort Forest – heerlike restaurant oorkant die straat