Ons nuwe huisie is in ‘n klompleks, daardie soort waarvan ‘n paar huisies aanmekaar vas is.
Lees voort “Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …”Etiket: Suid-Afrika
My “coke” drup stadig in …
Ek voel al langer as wat ek kan onthou moeg. Lusteloos. Kragteloos. Sommige dae te moeg om regop te staan. Ek was al by verskeie dokters daaroor, maar nie een van hulle het oorweeg om ‘n eenvoudige bloedtoets te doen nie.
Lees voort “My “coke” drup stadig in …”‘n Warm huisie vir my woefkinders
Ek dink jy weet teen hierdie tyd hoe lief ek vir my woefkinders is. Dat hulle in Kuruman by my in die kamer geslaap het? Veral omdat ek hulle so gemis het toe ek in Kaz en Kathu gebly het.
Lees voort “‘n Warm huisie vir my woefkinders”‘n Verjaarsdagbederfie …
Ek en manlief het my verjaarsdag verlede jaar alleen in Kazakhstan gevier, met geen hoop om in die afsienbare toekoms in ons eie land terug te wees nie.
Lees voort “‘n Verjaarsdagbederfie …”Kuberbekruipers …
Ek geniet dit om nuwe Afrikaanse woorde te sien ontwikkel. Een wat onlangs my aandag getrek het, is kuberbekruiper.
Lees voort “Kuberbekruipers …”De Vette Mossel – Hartbeesfontein
Ons geniet dit om vir my verjaarsdag as gesin saam uit te eet. Hierdie foto is op 13 Augustus 2017 geneem, dus 4 jaar gelede. By De Vette Mossel by Harties. Una, ek neem aan jy ken die plekkie?
Lees voort “De Vette Mossel – Hartbeesfontein”