Gepubliseer in Joernaal

Uitsig vanaf Tafelberg, Suid-Afrika

Alhoewel ek my lewe lank in Transvaal (wat na 1994 verdeel is in Mpumalanga, Noord-Wes, Limpopo en Gauteng) gewoon het, is ek baie lief vir die Kaap provinsie (wat na 1994 verdeel is in Die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap). Meer spesifiek die Wes-Kaap en veral die gebied in en om Kaapstad, hoofstad van die Wes-Kaap.

Lees voort “Uitsig vanaf Tafelberg, Suid-Afrika”
Gepubliseer in Joernaal

Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap

Drie van my hart se vier punte – wat net deur kleinkinders gemaak kan word – het na die Wes-Kaap verhuis. Toe ek en manlief die virus onder lede gehad het, in Kuruman moes bly en nie kon groet voor hulle die lang pad aangedurf het nie. En dit het ‘n kuier in die Wes-Kaap vereis, want ek moes my kleinseuntjies sien.

Lees voort “Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap”