Sit op jou masker … ons nuwe giggel gesegde

Einde Januarie moes ons alweer 'n nuwe grassnyer vir die rivierhuis koop. Daardie een is poegaai. Manlief is op sy trekkergrassnyertjie om die gras te sny en daarna is ons Klerksdorp toe om 'n nuwe een te koop. Want die trekkertjie is manlief se speelding, dit gaan nie gery word as hy nie daar is … Lees voort Sit op jou masker … ons nuwe giggel gesegde