Kyk, ek het lanklaas so lekker gelag oor ‘n nuusberig as vanoggend. Want kan jy nou meer? Die nuusleser het dit sowaar nuuswaardig geag om te lees: “Die SA Rubyraad beskuldig dat hy Springbokke verkoop.”
Lees voort “Die SA Rugbyraad “verkoop” Springbokke”Etiket: rugby
Nuweland se laaste wedstryd ‘n hartseer saak
So speel die Stormers (WP) ala WP Saterdag 23 Januarie 2021 in die semi-finaal van die Curry Cup. En daar is ‘n gelaaide atmosfeer, want dit is ook die laaste wedstryd wat op Nuweland gespeel gaan word. Hul tuiste sedert die eerste wedstryd op 31 Mei 1890 gespeel is.