Alhoewel ek my lewe lank in Transvaal (wat na 1994 verdeel is in Mpumalanga, Noord-Wes, Limpopo en Gauteng) gewoon het, is ek baie lief vir die Kaap provinsie (wat na 1994 verdeel is in Die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap). Meer spesifiek die Wes-Kaap en veral die gebied in en om Kaapstad, hoofstad van die Wes-Kaap.
Lees voort “Uitsig vanaf Tafelberg, Suid-Afrika”Etiket: Reisjoernaal
Kindervervoer in Almaty, Kazakhstan
Ek het al soveel keer oor drie dinge gesels wat vir my in Kazakhstan uitgestaan het. Veiligheid, gehoorsaamheid en dat mens oral heen stap. Hierdie foto waaraan my iPad my vandag herinner is in Julie 2020 in Almaty, Kazakhstan geneem.
Lees voort “Kindervervoer in Almaty, Kazakhstan”Ons en Dusty het Kazakhstan geniet
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. Dusty in haar ondergrondse garage in Ust’-Kamenogorsk of Öskemen in Kazakhstan.
Lees voort “Ons en Dusty het Kazakhstan geniet”As mens op sneeu na winkels moet stap …
Kan dit skaars ‘n jaar later wees? Dit was ‘n belewenis om in ‘n sneeulandskap te leef.
Lees voort “As mens op sneeu na winkels moet stap …”Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan
Hierdie foto is baie spesiaal, herinner my aan een van die plekke in Ust’-Kamenogorsk waarheen ek die graagste gegaan het. Ek en manlief het dit elke keer geniet om daar te wees.
Lees voort “Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan”Gholf in Almaty
Ek het al vertel dat ek en manlief net een keer op ‘n gholfbaan in Almaty was. Wel, vandag herinner my iPad my aan hierdie foto wat vandag my hooffoto is.
Lees voort “Gholf in Almaty”