Ons ry op die oomblik op die N1, rigting Vrystaat. Ons was skaars uit Centurion toe ons in erge verkeer vassit. Nog voor ons by Midrand was.
Lees voort “Ek sukkel in swaar verkeer …”Etiket: N1
Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?
Ons het die naweek N1 om gery na ons plekkie langs die Vaal nadat ons jare lank die pad tussen Parys en ons plekkie vermy het. Kan ek raai tien jaar? Hoofsaaklik weens baie slegte slaggate, wat ons al meer as een keer langs die pad laat staan het met ‘n waentjie waarvan die wiel gebars het.En toe weens padverbouings …
Lees voort “Kan die son en ‘n wolk mens bang maak?”