Maslenitsa – so word winter in Qazaqstan verjaag …

So twee weke gelede het ek oor slush puppy tyd in Oskemen geskryf. Met die opskrif lente ... Wel, die weer het my intussen goed verkeerd bewys. Die volgende dag is die aarde hier met 'n dik laag sneeu bedek. Die motors weer amper begrawe onder die sneeu. Om my deeglik daaraan te herinner dat … Lees voort Maslenitsa – so word winter in Qazaqstan verjaag …