Ons landgoed het ‘n hele klomp geld uitgegee om ‘n speelplek vir die kinders by die klubhuis te bou. En ek het met soveel opwinding in my hart met kleinseun tot daar gestap om die vordering van die plek te beskou.
Lees voort “Buffel-dogtertjies by die speelplek”Etiket: maniere
Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg
Nou die dag neem ek weer vir kleinseun om by die klubhuis se splinternuwe speelplek vir kinders te speel voor slapiestyd. Ek sal nog van die speelplek vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg”