Kyk, ek het lanklaas so lekker gelag oor ‘n nuusberig as vanoggend. Want kan jy nou meer? Die nuusleser het dit sowaar nuuswaardig geag om te lees: “Die SA Rubyraad beskuldig dat hy Springbokke verkoop.”
Lees voort “Die SA Rugbyraad “verkoop” Springbokke”Etiket: lag
Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?
En hier haak ek vas. Het ek ooit hierdie week hardop gelag? Dit voel amper asof ek nooit meer hardop lag nie.
Lees voort “Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?”