Donderdagaande eet die kinders by ons. En dan mag oupa en ouma kleinseun by die skool gaan haal. Ons geniet die ekstar alleen kuier so baie.
Lees voort “Kleinkindpret? ‘n Massiewe smelt omdat oupa gebid het”Etiket: kleinkindpret
Kleinkindpret: Ons maak kos
Kleinkind help blykbaar tuis kos maak. Hierdie ouma verkies dat hy by my sit en ‘n storie op my iPad kyk terwyl ek by stowe en met masjiene werk.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons maak kos”Kleinkind pret … net een keer ouma!
Kleinkind kom so week gelede met ‘n nuwe een vorendag. As hy praat, sê hy ouma, ouma, ouma, ouma, ouma, ouma! Seker sewe keer voor hy praat.
Lees voort “Kleinkind pret … net een keer ouma!”Kleinkindpret: Ouma se naels is skerp
O my jitte, ek kan my slap lag vir kleinkind. So ry ek en hy en sy ma Sondag na die klubhuis, ek sit agter by hom.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma se naels is skerp”Kleinkindpret: Ons klein Einstein
So kry kleinkind sy eerste rapport, wat onnies op my FB groep RSA onderwysers die horries laat kry het. Dit is nie ‘n rapport nie, dit is ‘n verslagkaart …
Lees voort “Kleinkindpret: Ons klein Einstein”Kleinkindpret: Blah blah blah
Ons het Sondag ons kersfees in Julie ete gehad, eerste keer ooit. En dit het so bietjie geflop, ek het al vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: Blah blah blah”