Kleinseun kan nie blomme weerstaan nie. Ek het al vertel dat hy langs die pad by struike stop en pluk. Mooi luister as ek sê net enetjie.
Lees voort “Kleinkindpret: My blommetjie mannetjie”Etiket: kleinkinders
Kleinkind nie-pret: huilend by skool
Vrydag gaan haal ons kleinkind by kleuterskool, gewoonlik is Donderdae ons dag. Maar, oupa was Donderdag weg.
Lees voort “Kleinkind nie-pret: huilend by skool”Kleinseun koop vir my ‘n verjaarsdaggeskenk
Ons het kleinseun gistermiddag sommer by die dokter se spreekkamer by sy mamma gekry. Hy is nie siek nie, ‘n probleempie moes net bespreek word.
Lees voort “Kleinseun koop vir my ‘n verjaarsdaggeskenk”Kleinkindpret? ‘n Massiewe smelt omdat oupa gebid het
Donderdagaande eet die kinders by ons. En dan mag oupa en ouma kleinseun by die skool gaan haal. Ons geniet die ekstar alleen kuier so baie.
Lees voort “Kleinkindpret? ‘n Massiewe smelt omdat oupa gebid het”Kleinkindpret: Ons maak kos
Kleinkind help blykbaar tuis kos maak. Hierdie ouma verkies dat hy by my sit en ‘n storie op my iPad kyk terwyl ek by stowe en met masjiene werk.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons maak kos”Kleinkind pret … net een keer ouma!
Kleinkind kom so week gelede met ‘n nuwe een vorendag. As hy praat, sê hy ouma, ouma, ouma, ouma, ouma, ouma! Seker sewe keer voor hy praat.
Lees voort “Kleinkind pret … net een keer ouma!”