O my jitte, ek kan my slap lag vir kleinkind. So ry ek en hy en sy ma Sondag na die klubhuis, ek sit agter by hom.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma se naels is skerp”Etiket: kleinkinders
Kleinkindpret: Ons klein Einstein
So kry kleinkind sy eerste rapport, wat onnies op my FB groep RSA onderwysers die horries laat kry het. Dit is nie ‘n rapport nie, dit is ‘n verslagkaart …
Lees voort “Kleinkindpret: Ons klein Einstein”Kleinkindpret: Blah blah blah
Ons het Sondag ons kersfees in Julie ete gehad, eerste keer ooit. En dit het so bietjie geflop, ek het al vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: Blah blah blah”Kleinkindpret: Kumbaya
Ek is verskriklik beïndruk met my jongste kleinkind wat ek gereeld sien. Vandat hy skool toe is, sing hy. Sommer maklik.
Lees voort “Kleinkindpret: Kumbaya”Kleinkindpret: My ritssluiters tot bo
Kleinkind hou nie van sy truie en baadjies se riyssluiters tot bo opgetrek nie.
Lees voort “Kleinkindpret: My ritssluiters tot bo”Kinderpret: Die rooi kar se enjin sukkel
Die kinders het ons vanoggend by die kerk gekry. En toe ons wil ry, wil kleinseun saam met ons ry.
Lees voort “Kinderpret: Die rooi kar se enjin sukkel”