Hier is my artikel vir die tweede dag van die Wêreld Raad vir Gesondheid se 21 dae van dankbaarheid uitdaging. Ek het reeds meer oor die WRG in ‘n vorige artikel vertel.
Lees voort “Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Etiket: kerk
‘n Seder het in ons Kruin gemeente geval
Gisteroggend kry manlief die boodskap van die ouderling – ‘n groot boom in ons gemeente het geval – oom Jan Hatting is vanoggend vroeg oorlede.
Lees voort “‘n Seder het in ons Kruin gemeente geval”