Valentynsnaweek 2021 het ons die kar gepak en vir die naweek na die Augrabiese waterval anderkant Upington gegaan. Want dit het vir weke gereën en die waterval, wat eintlik selde baie water oor sy afgrond stoot, het in sy volle glorie oor die rotse gestort.
Lees voort “Karwas in Upington”Etiket: karwas
‘n Motorwassery in Öskemen
Toe ons na Öskemen, ala Ust’-Kamenogorsk in Kazakhstan getrek het, het ons aanvanklik motorloos gegaan. Daar koop mens ‘n motor kontant, dus moes ons eers spaar om ene te kon bekostig.
Lees voort “‘n Motorwassery in Öskemen”Grappige karwas stories …
Ek het nou die dag so lekker gelag toe ek blogvriendin Una se karwas storie lees dat ek lus is om saam te gesels. Dankie, Una.
Lees voort “Grappige karwas stories …”