Ek het nou die dag vertel dat ek ‘n onweerstaanbare kaasterk (kon) bak. Lollasegoete, ek toets, die resep is verlore, maar ek toets. Ek gaan dit een van die dae reg hê, dan deel ek die resep.
Lees voort “Kleinkindpret: Kaasboot”Ek het nou die dag vertel dat ek ‘n onweerstaanbare kaasterk (kon) bak. Lollasegoete, ek toets, die resep is verlore, maar ek toets. Ek gaan dit een van die dae reg hê, dan deel ek die resep.
Lees voort “Kleinkindpret: Kaasboot”