Nou ja toe, ek het toe die skuif gemaak. Tot my grootste frustrasie! En ek wou juis nie.
Lees voort “JetPack is ‘n pynlike ervaring”Etiket: Jetpack
Vinnige skuif na Jetpack
Ek het mos gewik en weeg of ek na Jetpack g.aan skuif. Veral omdat dit baie lekker sal wees om nie meer stats oor Griekeland te kry nie.
Lees voort “Vinnige skuif na Jetpack”Tydelike PVA met WP en Jetpack
Ek het gevra, maar nie raad gekry nie. Dus gaan ek self plan moet maak. Volgens die advertensie het die nuwe Jetpack toep kennisgewings, ‘n leser en statistiek.
Lees voort “Tydelike PVA met WP en Jetpack”