533 miljoen Facebook gebruikers se data gesteel

Saterdag 3 April 2021 het Alan Gal, 'n kubersekuriteitsagent, ontdek dat 533 miljoen Facebook gebruikers se persoonlike inligting gratis in 'n forum vir kuberskelms gedeel is. Hierdie inligting sluit telefoonnommers, land van herkoms, geslag, geboortedatums, adresse en ook e-posadresse in. By navraag het Facebook gesê dat dit ou data is. Die probleem - wat die … Lees voort 533 miljoen Facebook gebruikers se data gesteel

Hoe veilig is WhatsApp?

Mark Zuckerberg het WhatsApp vir 'n aardige bedrag gekoop, ek lees vandag dat dit hom $55 dollar per gebruiker gekos het. In 2016. Sedertdien probeer hy om mense se WhatsApp inligting te bekom. Uiteindelik het Brian Acton, die een ontwikkelaar van WhatsApp uit sy posisie by Gacebook bedank. Het selfs $50 miljoen in die ontwikkeling … Lees voort Hoe veilig is WhatsApp?