Ek gaan sulke kort lesse vir onderwysers skep wat hulle kan help om ChatGPT te gebruik. Hier is die eerste les.
Lees voort “Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel”Etiket: ChatGPT
ChatGPT en unieke tekste
ChatGPT gaan moles maak vanjaar omdat studente die kletsbot kan gebruik om hulle werkopdragte namens hulle te doen.
Lees voort “ChatGPT en unieke tekste”ChatGPT – slegs aanlyn beskikbaar
ChatGPT is ‘n oulike kletsbot wat selfs kan jok, maar dit is net aanlyn beskikbaar.
Lees voort “ChatGPT – slegs aanlyn beskikbaar”ChatGPT skryf ‘n verhaal oor die Goue Vroue.
Ek speel met ChatGPT om te kyk hoe dit gebruik kan word om akademies oneerlik te wees. Maar ek speel ook tussenin met ander skryfstukke wat ek versoek.
Lees voort “ChatGPT skryf ‘n verhaal oor die Goue Vroue.”Kletsbotte … toeps wat die akademiese wêreld op die kop gaan draai
Op 30 November 2022 het OpenAI ChatGPT beskikbaar gestel wat die akademiese wêeld en kreatiewe skryfwêreld op die kop gaan draai. Maar, laat ek hierdie kunsmatige intelligensie (KI) eers bekend stel.
Lees voort “Kletsbotte … toeps wat die akademiese wêreld op die kop gaan draai”