Ek lees nog so lekker toe ek op die een aflom wat sê dat ek baie meer verkeer as gewoonlik kry.
Lees voort “As statistiek jou jou alie laat afskrik”Etiket: blogging
Die lekker van vriendinne en kubervriendinne (-vriende)
Ek skryf laas week in my dat ek ‘n kluisenaar is. Net een vriendin op skool gehad het. En een hier. Daarmee het ek ‘n hele klomp vriende te na gekom. Want ek het aan die mense gedink met wie ek baie ure van my lewe om ‘n potjie tee, vroeër koffie en nog vroeër ‘n glas melkskommel gedeel het.
Lees voort “Die lekker van vriendinne en kubervriendinne (-vriende)”
Wat maak blogging anders as ander sosiale media?
Ek het hierdie blog op 15 Augustus begin. En vandag eers klaar gemaak. Nadat Toortsie gesê het dat ek haar tot ‘n inskrywing oor blogland geïnspireer het. Voordat ek hare lees. Om te kyk hoe ons twee en ander blogmaats oor blog voel.
Lees voort “Wat maak blogging anders as ander sosiale media?”