Ek gaan stap nou daagliks met die Schnauzers, soms met beide, soms met Bekka.
Lees voort “Poefpolisie …”Kategorie: Woefkinders
My woefkinders en hulle lewe saam met ons.
Bekka neem oor as my oppasser, of was hy nog altyd ook?
Shilo’tjie was sedert die 10de Januarie 2023 siek, en nadat onbehandelbare, vinnig-groeiende kanker gediagnoseer is, het hy vinnig agteruit gegaan tot hy nie meer kon loop nie.
Lees voort “Bekka neem oor as my oppasser, of was hy nog altyd ook?”Terug by die huis … sonder Shilo
Terug by die huis is dit sleg om te weet Shilo kom nie terug nie. Ook om te weet dat ek die besluit moes maak.
Lees voort “Terug by die huis … sonder Shilo”Woordloos 2. Shilo
Ek deel vandag die een van Shilo, sonder woorde.
Lees voort “Woordloos 2. Shilo”Shilo en sy wiele
Dit gaan steeds goed met Shilo. Hy sukkel-stap tot waar ek ookal is om by my te wees. Sukkel, want die senuwee van die linkerbeentjie is aangetas.
Lees voort “Shilo en sy wiele”Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil
Dit is asof goed na my asangetrek kom as ek sê ek sal nie iets doen nie, so asof ek getoets word. En die ergste van alles is dat ek dit in die meeste gevalle dan in elk geval gaan moet doen:
Lees voort “Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil”