Gistermiddag gaan stap ek en kleinkind, niemand mag saam stap nie. Net ons twee.
Lees voort “Kleinkindpret: Donderweer”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Hoe gesels jy aanlyn?
Ek is op die oomblik so kwaad dat ek eerder hier skryf as om die betrokke persoon te antwoord, of om weer met die persoon te gesels. Dus gaan ek my saak eerder hier stel …
Lees voort “Hoe gesels jy aanlyn?”Kleinkindpret: Ouma, hoekom is jou huis so deurmekaar?
Ek en manlief skuif gereeld aan ons huis. Aan die een kant voel dit regtig soos vakansie as die huis anders lyk.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma, hoekom is jou huis so deurmekaar?”Kleinkindpret: Ek wil nou ses wees
Kleinkind kom nie vanjaar saam see toe, hulle bly tuis, sy ander ouma en oupa is aan hierdie kant.
Lees voort “Kleinkindpret: Ek wil nou ses wees”Lag in die kerk …
Ons het vandag nagmaal gehad. Skuins links voor my het ‘n pappa en mamma met kleinding – ek skat twee – en ouer sus gesit.
Lees voort “Lag in die kerk …”Luisterboeke op Audible
Ek het audible September afgelaai en vir een maand betaal. Dit nogal baie duur beskou teen bykans R300 per maand, met een boek wat gratis afgelaai en geluister kan word.
Lees voort “Luisterboeke op Audible”