Ek dreig al so lank om die resep te stuur, en dan gebeur iets of maak ek nie die tert nie …
Lees voort “Ongebakte kaastert resep”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Speelse foto’s naby Kaapstad
My gunsteling wegbreek was altyd Kaapstad toe. ‘n Week, naweek, maak nie saak nie, net om daar te wees.
Lees voort “Speelse foto’s naby Kaapstad”Blippi se wêreldtoer …
Ek wonder of die meeste van my blogvriende gaan weet wie Blippi is, want, as dit nie vir my en kleinseun se speel was nie, het ek ook nie geweet wie hy is nie …
Lees voort “Blippi se wêreldtoer …”Vervlakste muskiete
Ons het ewe skielik ‘n massiewe probleem met muskiete. Piepklein goedjies wat klink of hulle turbo-enjins het.
Lees voort “Vervlakste muskiete”Beskermd: Kleinkindpret? Gesigtrekfoto’s
‘n Tafeldoek met t-hemp “wol” gehekel
Ek het die afgelope ruk lus om besig te wees. maar kreatief besig. Dis breiwerk, hekelwerk, naaldwerk. Ek wil ook tat, maar dit moet ek eers leer doen …
Lees voort “‘n Tafeldoek met t-hemp “wol” gehekel”