Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. En dit bring soveel pragtige herinneringe mee …
Lees voort “Water … bevrore water … oral”Skrywer: Dr Christa van Staden
Bosch … is haar naam …
Ek het nie voorheen die beste masjiene op die mark vir wasgoed en klere en skottelgoed gekoop nie. Hoofsaaklik omdat huishulpe dikwels daarin slaag om enige masjien die gees te laat gee.
Lees voort “Bosch … is haar naam …”My woefkinders se skuiling teen die reën
Ek het al vertel dat my woefkinders buite moet slaap dat ons kan slaap. Hulle voetjies tik-tik-tik op die gelamineerde vloere en dan kan ons nie slaap nie.
Lees voort “My woefkinders se skuiling teen die reën”‘n Uitnodigende sitplek in Ust’-Kamenogorsk
Ek dink net hierdie week daaraan om ‘n sitplek foto te deel. Vir hierdie “pull out a seat” uitdaging. Toe ek vandag ‘n blogvriendin s’n sien, moes ek net kom en deel.
Lees voort “‘n Uitnodigende sitplek in Ust’-Kamenogorsk”Bestelling? Ons is (nie) stoffeerders (nie)
Ek het al vertel dat ons ons baie groot dubbelverdiepinghuis verruil het vir ‘n piepklein meenthuis. Wel, die skuif het veroorsaak dat baie van ons meubels geberg moes word. Die eetkamertafel en stoele wat ons laat maak het, kon na ons seun se huis gaan.
Lees voort “Bestelling? Ons is (nie) stoffeerders (nie)”BB, ek en antibiotika
So week gelede kom ek agter dat een van my drie Miniatuur Schnauzers diaree het. Want ek doen die optelwerk elke liewe dag. Kleinkind bly mos Maandae en Vrydae by hierdie ouma van hom.
Lees voort “BB, ek en antibiotika”