Eerste ballet in Qazaqstan: Romeo en Juliet

Een van die dinge wat ek graag wou doen as ek so naby Rusland kom bly het, was om 'n Russiese balletuitvoering te gaan kyk. My vriendin hier weet dit, daarom het sy my laat weet die oomblik toe 'n Russiese ballet hier geadverteer is. Ons kon kies, Swan Lake of Romeo en Juliet. Aangesien … Lees voort Eerste ballet in Qazaqstan: Romeo en Juliet

Magzter – ‘n toep met 5000+ tydskrifte

Ek is nie alleen 'n liefhebber van Afrikaanse tydskrifte nie, ek is ook een van daardie mense wat 'n tydskrif nie kan weggooi nie. Gevolglik is trek vir ons 'n traumatiese gebeurtenis. Manlief wat die swaar bokse moet ronddra, kwaad word en net wil weggooi. En juffrou Christa wat dit nodig het om lesse voor … Lees voort Magzter – ‘n toep met 5000+ tydskrifte

So, hoe beïnvloedbaar is ek?

Mens dink mos maar jy is nie beïnvloedbaar nie. Jy is 'n mens op jou eie, ander word beïvloed, nie jy nie ... Tog vind ek gereeld uit dat ek baie beïnvloedbaar is. Net anders as wat ander mense beïnvloedbaar sou beskryf. Dit word mos eerder in 'n sin gebruik waar kinders deur maats beïnvloed … Lees voort So, hoe beïnvloedbaar is ek?

Sneeuvlokkies in Qazaqstan

Kyk ek dreig nou lankal om hierdie een te skryf. Daarom gaan ek so bietjie van my navorsingsartikel vergeet en eers hier konsentreer. Om oor sneeuvlokkies te skryf. Vergewe my maar. Almal weet seker teen die tyd dat ek 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse vrou is. Het naby die Goudstad, Chrissiesmeer en Ermelo grootgeword. Daarna het ek … Lees voort Sneeuvlokkies in Qazaqstan

As ongevalle dokters vir jou seer lag …

In November 2019 het ek, net voordat ons na Suid-Afrika toe is vir 'n week, ligte vriesbrand in al tien vingers opgedoen. Ek wou dadelik dokter toe, want my vingers het nog nooit so gepyn en gebrand as hulle koud kry nie. Manlief het gedink dat ek simpel is. As dit frostbite was, sou my … Lees voort As ongevalle dokters vir jou seer lag …

Afrikaanse Podsendings

Ek sien vanoggend dat my een van my gunsteling tydskrifte, Rooi Rose, sy eie podsendings het. Dit is nou stories en so aan waarna mens kan luister. Op die web, en op toeps soos die Apple Podcasts toep (foto). En daai het ek mos nou nodig terwyl ons vlieg. Ek moet manier kry om myself … Lees voort Afrikaanse Podsendings