Soms is dit vreemd hoe die wêreld werk. Die een oomblik is iemand nog jou blogvriendin, iemand met wie jy al hartsake gepraat het.
Lees voort “Toevallig proeflees blogvriendin my artikel”Skrywer: Dr Christa van Staden
My eerste PhD dien in …
Drie jaar gelede het ek aangebied om te help om studieleiding te doen om die nodige ervaring op te doen.
Lees voort “My eerste PhD dien in …”Suid-Afrika se sneeu bring heimwee na Kazakhstan se sneeu
Ek kyk so na foto’s van sneeu in Suid-Afrika, Julie 2024. Die meeste van die foto’s is vanuit huise of motors geneem. En dan bring dit heimwee na Kazakhstan en ons ervaring van sneeu.
Lees voort “Suid-Afrika se sneeu bring heimwee na Kazakhstan se sneeu”Vroue wat boelie is bitter onaantreklik!
Lees ek nou kommentaar van San, een van my blogvriende, op een van my plasings weer raak! Vroue wat boelie is bitter onaantreklik! En gaan daar vir my ‘n liggie aan …
Lees voort “Vroue wat boelie is bitter onaantreklik!”Temu – ‘n interessante koopervaring
Ek was baie skrikkerig om Temu te gebruik, maar, ek moes net. Want warm broeke, wat ek in Kazakhstan leer dra het, is nie in Suid-Afrika beskikbaar nie …
Lees voort “Temu – ‘n interessante koopervaring”Gebou in Astana brand …
Ek kyk vanoggend op Instagram na video’s en daar is een in agterste voor aksie wat my aandag trek. Dit lyk asof ‘n sandstorm by ‘n gebou in Astana ingetrek word.
Lees voort “Gebou in Astana brand …”