‘n Kort storie uit die pen van my seun, ma mag maar hier plaas.
Lees voort “Boelie bly boelie (Marnus van Staden)”Skrywer: Dr Christa van Staden
Spaarvarkie (Marnus van Staden)
Nog ‘n gedig uit die pen van my seun. Ek geniet dit hoe hy met woorde speel, maar veral hoe hy net kan sit en skryf, die woorde vloei vir hom net reg uit.
Lees voort “Spaarvarkie (Marnus van Staden)”Huis/werk (Marnus van Staden)
My seun, Marnus van Staden, is van kindsbeen af lief vir dig. Hierdie gedig is spesiaal vir my geskryf, om my met ‘n groot taak te help. Ek geniet dit baie!
Lees voort “Huis/werk (Marnus van Staden)”Afpak by Rebusfontein
En hier staan ek vir die eerste keer in ‘n baie, baie lang tyd op die stoep van my yurt by Rebusfontein. Toe ek die plekkie opgerig het, het ek nog in Kazakhstan gewoon. Of was ek dalk net-net terug in Suid-Afrika? Ek kan nie nou onthou nie, sal moet gaan soek wanneer ek die yurt gebou het.
Lees voort “Afpak by Rebusfontein”Doodskisnaels?
Sjoe, ek lees vandag die Huisgenoot op my toep en kry dié hou in die maag … doodskisnaels! Volgens die prentjie het ekke doodskisnaels!
Lees voort “Doodskisnaels?”9 jare by WordPress, 3 of 4 frustrerende jare by Jetpack
Ek skryf in die laaste tyd al minder en minder terwyl ek ‘n fortuin betaal om my christavanstaden.com webwerf in die lug te hou. Geld wat my voorheen nie gepla het nie.
Lees voort “9 jare by WordPress, 3 of 4 frustrerende jare by Jetpack”