
Ek is seker een van die mense wat my die meeste vererg vir oproepe vanaf inbelsentra. As ek eers op my voorname genoem word, is ek witwarm.
Lees voort “Maak onbekende nommers stil op iPhone”
Ek is seker een van die mense wat my die meeste vererg vir oproepe vanaf inbelsentra. As ek eers op my voorname genoem word, is ek witwarm.
Lees voort “Maak onbekende nommers stil op iPhone”Ons hou altyd kersete voor die tyd as ons ons kinders nie gaan sien nie. Seun wil oor Desember in Jan Tuisbly se karretjie ry, dus het ons dié ete Donderdagaand gehou.
Lees voort “Oupa, jy het ‘n kersfeesvadermaag”Ek net my naels op ‘n tyd laat doen, en dit was lekker. Baie duur, maar lekker.
Lees voort “Die nut van ‘n onderlaag (‘primer’)”Ons was verlede week by die rivier. So staan ek op die wal en gesels met my suster op my foon, met Bekka wat oral ruik en snuif en merk.
Lees voort “As prooi dink hy is die uitsmyter …”Ek dink almal wat my ken weet dat ek doodbang is vir vlermuise, waarna ek as vreemde vlieënde voorwerpe (VVVs) verwys.
Lees voort “Ontslae van VVVs?”Na ‘n lang slaap, is ek uitgerus en gereed om my blogvriendinne op Rebusfontein te ontmoet. Gister was ek uitgeput, poegaai, moeg tot die dood toe, of so iets. Nommer 17 was net die regte doepa vir my. En nou sit ek met die dilemma, hoe gaan ek die Goue Vroue hier by Rebusfontein kry?
Lees voort “Uitgerus in Rebusfontein”