Ek weet wat ‘n “language bundle” is. Dit is ‘n webwerf of program se taalbondel wat afgelaai kan word om die program in jou taal te kan gebruik. Afrikaans. Ek gebruik Word egter nog altyd soos gekry, in Engels.
Lees voort “As my rekenaarprogram skielik Afrikaans met my praat”Skrywer: Dr Christa van Staden
Skrik ek my koud vir ‘n boer by die Green Bazaar in Almaty
So vertel die gids Vrydag vir my dat ek Saterdae en Sondae tussen 6 en 8 na die mark moet gaan. Om groente en vrugte direk by die boere te koop.
Lees voort “Skrik ek my koud vir ‘n boer by die Green Bazaar in Almaty”Maggi maak van my ‘n bobaaskok in Almaty
Ek het al vertel dat die beesvleis hier baie taai kan wees. Ook dat die HR bestuurderes my geneem het om te sien hoe mens vleis op die mark koop. En toe ek vra hoe mens die twee snitte gaarmaak, het sy my verras aangekyk en geantwoord: Jy kook dit vir ses ure.
Lees voort “Maggi maak van my ‘n bobaaskok in Almaty”‘n Oggend in Almaty se metro stasies
Dit is reg, jy lees reg. Almaty het ‘n ondergrondse moltreinstelsel. Die treinstelsel is nie baie lank nie, maar hulle beplan om goed uit te brei teen 2035. Mooi is dit beslis.
Lees voort “‘n Oggend in Almaty se metro stasies”Mendeley kursus / Mendeley course
Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks oor akdemiese skryfwerk. This article forms part of a series on academic writing.
Lees voort “Mendeley kursus / Mendeley course”Bladsynommers in teks / Page numbers in text
Hierdie artikels handel spesifiek oor akademiese skryfwerk.
Lees voort “Bladsynommers in teks / Page numbers in text”