Ek gesels verlede week oor wat ek in iemand se wolk foto sien en raak aan die gesels met een van die mense wat kommentaar gelewer het – Andrew Blair het die volgende te vertelle gehad:
Skrywer: Dr Christa van Staden
Foto-storie #11
Hierdie foto – wat my iPad vir my gekies het – herinner my aan ons lewe in Kazakhstan. Gisteraand sit ons en kuier met nuwe vriende in Kuruman – en ons vertel van die stryd om iets te bestel wat ons kan eet.
Schnauzers en die nuwe Rogz-harnasse
Ons ry die afgelope tyd baie. Elke tweede naweek rivier toe want manlief glo daar is baie werk wat moet klaar voor hy doodgaan. Sy eie woorde, nie myne nie.
Sien jy die ondier in die rots by Boesmansgat?
Ek het vanoggend geskryf oor ons besoek aan Boesmansgat en gevra of jy ook die dier in die rots kan sien. Wat natuurlik veroorsaak het dat mense ‘n regte dier gesoek het omdat ek die vraag vaag gestel het.
Ons besoek Boesmangat in die Noord-Kaap
Ons het verlede week saam met manlief se werksmense uitgeëet, ek moet nog daarvan vertel. Maar toe vertel die een ou vir ons van twee besienswaardighede naby Kuruman, naamlik die Wonderwerkgrotte en Boesmangat.
Onderwysers se persepsies van Facebook en Gesels.net as e-leeromgewings: implikasies vir nood-afstandonderwys
Hierdie artikel het so pas in LitNet Akademies (Opvoedkunde) verskyn.