My gunsteling wegbreek was altyd Kaapstad toe. ‘n Week, naweek, maak nie saak nie, net om daar te wees.
Lees voort “Speelse foto’s naby Kaapstad”Argiewe
Blippi se wêreldtoer …
Ek wonder of die meeste van my blogvriende gaan weet wie Blippi is, want, as dit nie vir my en kleinseun se speel was nie, het ek ook nie geweet wie hy is nie …
Lees voort “Blippi se wêreldtoer …”Vervlakste muskiete
Ons het ewe skielik ‘n massiewe probleem met muskiete. Piepklein goedjies wat klink of hulle turbo-enjins het.
Lees voort “Vervlakste muskiete”‘n Tafeldoek met t-hemp “wol” gehekel
Ek het die afgelope ruk lus om besig te wees. maar kreatief besig. Dis breiwerk, hekelwerk, naaldwerk. Ek wil ook tat, maar dit moet ek eers leer doen …
Lees voort “‘n Tafeldoek met t-hemp “wol” gehekel”Beskermd: Kleinkindpret? Gesigtrekfoto’s
Kleinkindpret: Donderweer
Gistermiddag gaan stap ek en kleinkind, niemand mag saam stap nie. Net ons twee.
Lees voort “Kleinkindpret: Donderweer”