Ek glimlag lekker toe ek hierdie foto sien. Want dit herinner my aan ‘n verlange wat ek gehad het. Om na ‘n vakansie-oord in die Drakensberge te gaan vir my verjaarsdag. Manlief het by Boesmansnek in die Natalse Drakensberge bespreek en ons het die kinders saam genooi.
Lees voort “Boesmansnek, Drakensberge”