Ek het, toe ek die blog begin het, ‘n gemaklike uitleg of tema gekies. Of dalk sommer net vinnig een gekies wat by my behoeftes pas.
Lees voort “‘n Nuwe blaadjie vir my blog …”Dag: 30 April 2021
My Shilo Schnauzer is nie meer Shy-lo nie …
Ek het al vertel dat ek Rogz harnasse vir my woefkinders gekoop het. En dat dit my ‘n arm en ‘n been gekos het. Maar die harnasse is pragtig pragtig en beslis duursaam. Die knippe het selfs ingeboude slotjies en natuurlik ‘n handvatsel soos ‘n tas.