Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Die seerowers en die spookskip

Nog ‘n resensie deur die 9-jarige Chrisjan. Hy verslind boeke, daarom is die uitdaging aan hom gestel om resensies oor die boeke te skryf.

Kliek asseblief op die foto om na die resensie geneem te word, dit is op my ander webwerf, begaafdekind.com gepubliseer.

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.