Suid-Afrikaanse data is duur. Peperduur. Ek het in die drie weke wat ons hier is R1000 aan data bestee. Wat my pla, is dat ek my foon minder gebruik as in Qazaqstan, waar ek nog in geen maand meer as 5GB data gebruik het nie. Hier trek ek al by 30GB, meer data as wat ek in ‘n maand gebruik het op die fibre-netwerk. Toe het manlief en al ons rekenaars data gebruik. Op ‘n enkele netwerk.
Lees voort “So koop ek data goedkoper in SA”