Laat ek eers so begin. In die winkels en op straat is die Qazaqs is volgens ons nie vriendelike mense nie. Ons beleef hulle selfs as ongeskik. Daarom het ek die woorde Tie Grubie (jy is ongeskik) reeds gou aangeleer. Al gebruik ek dit nie sommer nie. Na alles is ek in hulle land en nie andersom nie.
Lees voort “My vriendelike Qazaq buurman”