Ek het vertel dat my ystervlakke in my bloed laag gemeet het. Toe wou ek nie die getal neerskryf nie, want dit was baie, baie laag – aldus my verpleegster suster.
Lees voort “Van 6 tot 18 in een maand … my yster”Etiket: yster
My “coke” drup stadig in …
Ek voel al langer as wat ek kan onthou moeg. Lusteloos. Kragteloos. Sommige dae te moeg om regop te staan. Ek was al by verskeie dokters daaroor, maar nie een van hulle het oorweeg om ‘n eenvoudige bloedtoets te doen nie.
Lees voort “My “coke” drup stadig in …”