Blogvriendin Woordnoot skryf vandag oor doringbome. En toe is ek sommer lus om ook te skryf. Veral omdat ek een in ons tuin laat afkap het. Ene wat die gras versmoor, ons het hom op verkeerde plek geplant. Ek wil oor twee soorte bome met dorings skryf wat by ons langs die rivier groei.
Lees voort “Doringbome en wag-‘n-bietjies”Etiket: wag-'n-bietjie
Doringbome en wag-‘n-bietjies

Ons het, toe ons die erf langs die Vaal ontbos het, ‘n aantal doringbome en blinkblaar-wag-‘n-bietjies uitgehou om die erf te versier.
Lees voort “Doringbome en wag-‘n-bietjies”