Net voordat ons BB by seun gaan haal het, het skoondogter gebel. BB loop op drie bene, maar dan weer op al vier. Moet sy haar veearts toe vat?
Etiket: veearts
BB se nierstene moet uit – Dotsure bluf
Ek het vandag eers kans gesien om hierdie inskrywing te maak. Want my BB het ek agt maande laas gesien. En al hoe ek dit oorleef, is om nie daaraan te dink nie. Nou kan ek egter daaroor skryf, want ek weet dat ons huis toe gaan. En sommer baie, baie gou. Die Here het ons pad vir ons mooi gelyk gemaak.
Lees voort “BB se nierstene moet uit – Dotsure bluf”