Nuwe huise het mos ‘n blad in die opwaskamer waaronder die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasmasjien kan inskuif. En totdat ek in ‘n ouer huis ingetrek het, het ek nie werklik besef hoe belaglik dit is nie.
Lees voort “Nuwe idee vir die opwaskamer”Etiket: tuimeldroër
Bosch … is haar naam …
Ek het nie voorheen die beste masjiene op die mark vir wasgoed en klere en skottelgoed gekoop nie. Hoofsaaklik omdat huishulpe dikwels daarin slaag om enige masjien die gees te laat gee.
Lees voort “Bosch … is haar naam …”