Ek moet oor ons besoek aan hierdie vakansieplek vertel. Want Ust-Kamenogorsk het nie veel van toerisme geweet nie. En hierdie soort plek sal daar net so goed werk. Almaty ken darem die behoeftes van toeriste …
Lees voort “8-mere (8-lakes) vakansie-oord buite Almaty – ‘n juweel”Etiket: toerisme
Shymbulak – wêreldgehalte ski-oord by Almaty, Kazakhstan
Ek dreig so lankal om te vertel van hierdie pragtige ski-oord in die Zailiyskiy Alatau bergreeks wat agter ons woonstel die suidelike grens van Almaty ontwikkel is. As ek egter deur my foto’s begin blaai, weet ek nie wat om te vat en te los nie. Dus gaan ek tog nou probeer.
Lees voort “Shymbulak – wêreldgehalte ski-oord by Almaty, Kazakhstan”