Ons is vandag na ‘n groter dorp toe, nadat die Agri naby ons nie die filters in voorraad het wat ons nodig het om die boorgat se water te filtreer nie.
Lees voort “Foto-pret: servette”Etiket: Suid-Afrika
Dag 21: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek is daar. Die 21 dae is verby en ek kan weer oor iets anders skryf. Maar ek is dankbaar oor die geleenthede wat dit geskep het. Hier is dan die laaste inskrywing oor dankbaarheid.
Lees voort “Dag 21: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek gesels oor op wie ek altyd kan staatmaak en waarom. Dit is inderdaad ‘n maklike ene, want dit is my kinders en my manlief.
Lees voort “Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?
En hier haak ek vas. Het ek ooit hierdie week hardop gelag? Dit voel amper asof ek nooit meer hardop lag nie.
Lees voort “Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?”As kleingeld getel moet word …
Woestynkind vertel sy was ‘n teller op haar dag in die bank. En dat sy vandag baie lus was om ‘n teller in die bank te help om haar kleingeld, wat sy reg in sakkies gesit het, te tel.
Lees voort “As kleingeld getel moet word …”Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Wat ‘n heerlike uitdaging! My gunstelingplek en waarom ek daarvan hou.
Lees voort “Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid”