Bushboy deel gister ‘n foto van ‘n spinnerak. En ek lewer so ewe kommentaar daarop dat ek – toe ek in Australië was – net foto’s van die webbe geneem het en nie gewag het om die spinnekoppe te sien nie.
Lees voort “Die spinnekoppe van Australië”Bushboy deel gister ‘n foto van ‘n spinnerak. En ek lewer so ewe kommentaar daarop dat ek – toe ek in Australië was – net foto’s van die webbe geneem het en nie gewag het om die spinnekoppe te sien nie.
Lees voort “Die spinnekoppe van Australië”