Ek het die foto in November 2013 geneem toe ek geïrriteerd was met mense wat foto’s van hulself in lêende posisies op sosiale media plaas.
Lees voort “As ek iemand anders na-aap”Etiket: sosiale media
Die vreugdes en verdriet van sosiale media
Vandag wil ek sommer net gesels oor die vreugdes en verdriet van sosiale media. Ek begin met die groepe mense wat ek nie kan verstaan nie.
Lees voort “Die vreugdes en verdriet van sosiale media”