Kleinseun het gister (en toe natuurlik vandag ook) by my gebly omdat hy baie siek was. Koors het by 38’s gedraai en ek het groot geskrik.
Lees voort “Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!”Etiket: Smarties
Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties
Ag julle, ek geniet die kleinkind van my so baie. Hy is nou amper 29 maande oud, nog baie ver van drie af. Maar … hy dink hy is veel ouer. En … hy kan onderhandel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties”