Ons is vanoggend baie vroeg op. Drie-uur. Om vieruur die pad na Stilbaai te vat. Met, natuurlik, ‘n waentjie gelaai met goedjies wat manlief daar nodig het.
Lees voort “Genade met wiel wat van waentjie afkom”Etiket: skade
‘n Stoel om waterverwoesting gade te slaan …
Ek sien vandag twee foto-uitdagings waaraan ek met een foto kan deelneem. Hierdie ene …
Lees voort “‘n Stoel om waterverwoesting gade te slaan …”