Telegram vergemaklik skuif vanaf WhatsApp

Telegram bied nou 'n uitweg vir almal wat vanaf WhatsApp wil wegskuif, maar die gesprekke steeds lewend wil hou. Ek het reeds geskryf dat ek WhastApp dadelik gelos het, my rekening uitgevee het en so ook al die gesels-geskiedenis wat ek gehad het. Dus kan ek die funksie nie self toets nie. Van vandag (8 … Lees voort Telegram vergemaklik skuif vanaf WhatsApp

Radio OFM het na Telegram geskuif

Die naweek ry ons terug Gauteng toe en luister radio OFM. Wat 'n verrassing om te vind dat 'n hele radiostasie net so woerts weg van WhatsApp geskuif het na Telegram. Gewoonlik kon mens 'n antwoord of versoek WhatsApp, nou sê die omroepers dit kan geTelegram word! Baie geluk, OFM, ek ondersteun julle 100% in … Lees voort Radio OFM het na Telegram geskuif

Identiteitdiefstal en PI (persoonlike inligting)

Die PI wat FB van whatsApp-gebruikers wil kry, is die inligting wat identiteitsdiewe benodig om skade te berokken. Daarom is dit interessant om te sien watter van hierdie inligting reeds tot FB se beskikking is - as jy FB gebruik ... Volle name - FBhuisadres - hopenlik nie gedeel niegeboortedatum - Facebooke-posadres - Facebookpaspoortnommer - … Lees voort Identiteitdiefstal en PI (persoonlike inligting)