Ek het vertel dat ons nou die aand sommer so na die stap langs die spruitjie by Mado op die hoek by Dostyk Winkelsentrum geëet het. En dat ek sou teruggaan om te proe hoe vegan roomys proe, omdat ek nie roomys kan eet sonder om drie weke lank siek te wees nie.
Lees voort “Vegan roomys by Mado in Almaty”Etiket: Mado
‘n Vinnige uitstappie afgerond met ete by Mado in Almaty
Ons het gistermiddag gaan stap. Manlief was klaar in ander klere en glad nie lus om te gaan stap nie. Maar, ek kan nogal oortuigend wees as ek moet.
Lees voort “‘n Vinnige uitstappie afgerond met ete by Mado in Almaty”