Lees vanoggend ‘n blogvriendin se plasing oor alleentyd – en dat almal dink daar is fout met jou as jy van alleentyd hou – altans op die net.
Lees voort “Alleeen tyd is goed vir jou – ChatGPT”Etiket: kunsmatige intelligensie
Kunsmatige intelligensie: Die een dag iets waarvan min weet, die volgende dag op ons
Kunsmatige intelligensie is al sedert die 1950’s deel van akademiese en wetenskaplike gesprekke. Maar op 30 November 2023 het die moontlikhede van KI die wêreld op sy kop gekeer!
Lees voort “Kunsmatige intelligensie: Die een dag iets waarvan min weet, die volgende dag op ons”