Ons was drie weke by die see. En in daardie tyd het jongste kleinkind vreeslik na ons verlang. En ek en oupa na hom.
Lees voort “Kleinkindpret – ek is alleen!”Etiket: kleinkinders
Blippi se wêreldtoer …
Ek wonder of die meeste van my blogvriende gaan weet wie Blippi is, want, as dit nie vir my en kleinseun se speel was nie, het ek ook nie geweet wie hy is nie …
Lees voort “Blippi se wêreldtoer …”Kleinkindpret: Donderweer
Gistermiddag gaan stap ek en kleinkind, niemand mag saam stap nie. Net ons twee.
Lees voort “Kleinkindpret: Donderweer”Kleinkindpret: Ouma, hoekom is jou huis so deurmekaar?
Ek en manlief skuif gereeld aan ons huis. Aan die een kant voel dit regtig soos vakansie as die huis anders lyk.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma, hoekom is jou huis so deurmekaar?”Kleinkindpret: Ek wil nou ses wees
Kleinkind kom nie vanjaar saam see toe, hulle bly tuis, sy ander ouma en oupa is aan hierdie kant.
Lees voort “Kleinkindpret: Ek wil nou ses wees”My skielike liefde vir pienk
Ek dra donker kleure, het laas jaar hierdie tyd materiaal gekoop en vir my baie denim rompe gemaak.
Lees voort “My skielike liefde vir pienk”